Juné van Zyl (9), ’n gr. 4-leerder aan die Laerskool Slot van die Paarl, het aan die Wes-Kaapse gimnastiekkampioenskap deelgeneem en dié goue medalje gewen. Sy kwalifiseer om in Junie aan die Suid-sonekompetisie in Uitenhage deel te neem.


Slot-gimnas wen goue medalje

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article