Jana van Staden, ’n gr.3-leerder aan Laerskool Paarl Gimnasium, het in Kroasië aan die DanceStar-wêreldeindronde deelgeneem. Sy het ’n derde plek vir solo asook ’n derde plek vir duet, eerste plek vir trio en ’n sewende plek in die Enamabala-groepdans behaal. Sy het haarself in uitgelese geselskap bevind – topdansers van 20 lande het om die titel as wêreldkampioene meegeding. Jana is nou die wêreldkampioen in die trio-afdeling.
Jana ’n dans-wêreldkampioen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.