Die Hoër Meisieskool La Rochelle se koorsang was weer eens uit die boonste rakke in die ATKV-Applous-eindronde. Hulle het ’n prys gewen vir die beste vertolking van ’n Afrikaanse werk – beste vertolking van die voorgeskrewe werk. Hulle was ook die kategorie-merietewenner in die klas vir hoërskoolmeisies. Die dirigent is Johannes Schickerling en Madri Gerber doen die begeleiding.


Meisieskoor betower

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article