Nathan Watts, ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Noorder-Paarl, is in die o.18- Wes-Kaapse basketbalspan opgeneem. Hy gaan Desember op toer na die toernooi in Johannesburg.


Nathan in WK basketbalspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article