Moenie die naweek (2 November) se Kersmark op Napier-wynlandgoed in Wellington misloop nie.

Allerlei heerlike handgemaakte produkte en lekkernye – net reg vir die feestyd – sal te koop wees asook heerlike eet- en drinkgoed. Die mark bied iets vir almal.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article