Mischa Batt, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is vir die provinsiale Western Cape Coastal-aksienetbalspan (o.15) gekies. Die aksienetbaltoernooi vind van 1 tot 6 April 2021 in Roodepoort plaas.
Gekies vir aksie op die baan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.