Bosman de Villiers (13), ’n gr.7-leerder aan die Laerskool Courtrai, het Vrydag 20 November in ’n plaaslike vriendskaplike o.13-krieketwed­stryd die volgende prestasie behaal: Hy teken 166 lopies aan van net 58 balle. Hy het agt viere en 19 sesse geslaan.

Blink uit met kolf

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article