Brenda du Toit (gr. 12) van die Hoër Meisieskool La Rochelle het die afgelope Saterdag ’n bronsmedalje vir die 4×400 m-aflos by Atletiek Suid-Afrika (ASA) se senior byeenkoms ontvang. Brenda het by die ASA nasionale kampioenskap, wat van 7 tot 10 April in die Paarl aangebied is, ’n eerste plek in die 4×100 m-aflos, ’n derde plek in 400 m-hekkies en ook ’n vierde plek in die 4×400 m-aflos behaal.
Larrie top-atleet
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.