Ná die teleurstelling van verlede jaar toe die Atletiek Suid-Afrika-kampioenskap nie plaasgevind het nie, het atlete vanjaar die geleentheid gekry om teen die bestes in die land mee te ding. Die ASA-kampioenskap het weens die Covid-protokol oor vier dae plaasgevind en is in ideale weersomstandighede, ongelukkig sonder toeskouers, gehou. Atlete van Hoër Jongenskool Paarl het ook deelgeneem. Agter is Storm Durr-Behrens (o.18

HJS atlete pak ASA-kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article