Alettha Viljoen (gr. 10) het onlangs haar skool, die Hoër Meisieskool La Rochelle, in 7de Laan se Slimspel-kompetisie verteenwoordig. La Rochelle is een van 10 skole wat na die eindronde deurgedring het.


Alettha deur na eindronde van Slimspel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article