Nege leerders van die Hoër Meisieskool Paarl is onlangs gekies om Boland by die nasionale onderwaterhokkiekampioenskap in Somerset-Wes te verteenwoordig. Die kampioenskap word van 30 April tot 2 Mei beslis. Bo van links is Rene Russouw, Mige du Plessis en Mari Jansen van Vuuren (o.19’s). In die middel staan Tinneke Lemmer, Maya Erasmus en Lisa-Marie Sadie (o.18’s). Voor staan Alannah Russouw, Isabella de Swardt en Anja Fabricius (o.15’s).

HMS hou die asem

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article