Hugenote Hoërskool in Wellington se Mnr. en Mej.-seremonie was vanjaar heeltemal anders as dié van vorige jare. Die skool het onlangs nie net 2021 se wenners gekies nie, maar ook 2022 se wenners aangewys. Altesaam 24 finaliste het deelgeneem.Foto: EJ Langner
Hugenote hou Mnr. en Mej.-seremonie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.