René Dippenaar, gr.12-leerder aan die Hoër Meisieskool Paarl, is einde 2019 gekies as die kaptein van die Proteas se o.21-vroue-pensteekspan. Weens die Covid-19-pandemie kon die span egter nie verlede jaar internasionaal deelneem nie, maar het uiteindelik in ’n toets teen Sudan die afgelope naweek meegeding wat hulle ook gewen het.


René en span wen perdry

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article