Die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs die hoofleiers vir 2022 aangewys. Hulle is Shamira Titus (voorsitter van die verteenwoordigende raad van leerders), Jeanne du Toit (hoofmeisie) en Milan Horn (onderhoofmeisie).


Hoofleiers gereed vir 2022

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article