Maggie Kritzinger (gr. 6) van Laer Meisieskool La Rochelle het die afgelope naweek aan die WP Saalperd-unie se binnenshuise skou op Mistico deelgeneem en tweede in haar afdeling geëindig. Haar perd se naam is Wild Country.


Maggie eindig tweede

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article