Cara Snyman, ’n leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het haar Unisa- graad 6-tjello-eksamen met 80% en die Unisa- musiekteorie-graad 5-eksamen geslaag, waarvoor sy volle erekleure by die sport- en kultuur prysuitdelings as hertoekenning ontvang het. Cara het ’n paar pryse gewen, waaronder die trofee vir beste prestasie in eksterne praktiese eksamens
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.