Die leerders van die Hoërskool Paarl Gimnasium het Vrydag op uitstapdag die matrieks van 2021 as helde vereer toe hulle vir oulaas die skoolperseel verlaat het. Die hoofmeisie, Corien Matthee en hoofseun, Wian du Preez, stap saam by die skool uit.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article