Die bekende stamboomnavorser Aubrey Springveldt van die program Marelize se stamtafel op kykNET en die bekende digter en skrywer Diana Ferrus het verlede week die graf van Conrad Theys in die historiese begraafplaas van Zions VGK-gemeente aan die voet van Paarlberg besoek. Hybré van Niekerk, ’n plaaslike historikus, navorser en toergids, het die besoekers na die graf vergesel. Conrad Theys is die oupa van die wêreldbekende kunstenaar “Coenie” Conrad Theys.Foto:


Graf van Conrad Theys besoek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article