Tafelronde Paarl 44 het 250 sanitêre doekies aan Paarl FM geskenk. Die projek “Hou ’n meisie in die Skool” word tans bedryf. Christian Kleinsmith (Paarl FM), die lede van die Tafelronde, Rigardt Ester­huizen, Francois Fourie, Stephen van Niekerk en Kyle Vertenten saam met Dillon Martin (Paarl FM).

Credit: SYSTEM

Skenking hou meisies op skool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article