Brentlee Damon van Boishaai volspoed op pad na die wenstreep in die 100 m vir o.15-seuns by die onlangse Prestige-atletiekbyeenkoms tussen HS Gimnasium, Paul Roos en Bloemhof en Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl. Boishaai en Girls’ High was vanjaar se wenners. Links is Markus Muller van Gimnasium.Foto: EJ Langner