17 Maart 1972
Sewejarige red vyfjarige: Die vinnige optrede van die sewejarige Etienne du Plessis by die swembad op die plaas La Montagne het die lewe van ’n seun, Jerry Morris (5), van ’n waterdood gered. Die vermoede is dat Jerry na ’n voorwerp in die water gekyk het, vooroor geleun en toe sy ewewig verloor en in die bad geval het. Klein Etienne wat daar naby was, het sonder aarseling ingeduik en die seun na die oppervlak gebring. Die swembad is op daardie punt drie meter diep. Etienne is die seun van dr. Leon du Plessis, eienaar van die plaas, en Jerry is die seun van een van die plaasarbeiders.
Missed the train:
Either the early morning train from Wellington to Cape Town on Wednesday was a little early or passengers were a little late. When it arrived at Paarl Station, it was unusually empty and passengers getting on there, jumped off again, thinking it was the wrong train. After the train had left, two men turned up in their cars which they usually leave at the station to travel to Cape Town by train. They raced the train to Klapmuts where they caught it and where they left their cars. A medical student who was to write an important examination at Karl Bremer Hospital in Bellville also missed the train. It seemed he got to Bellville by car, in time for the examination.
Nommer 20 478: Die getal motorvoertuie in Paarl het die afgelope tyd geweldig vinnig toegeneem. Een van die registrasienommers wat onlangs deur die Ontvanger van Inkomste uitgereik is, was nommer 20 478. Hierdie getal sluit alle soorte voertuie in.
- Girl In Court:




