Drakensteinse skole-atlete het die afgelope naweek weer hul staal by die Wes-Kaapse laerskole-kampioenskap, wat by Dal Josafat-stadion gehou is, gewys. Bo seil Chloé Stoffels van William Lloyd oor die hekkies. Sy het die Wes-Kaapse rekord in die 200m-hekkies vir meisies o.13 verbeter.

Hekkies-rekord verbeter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article