Die Laerskool Hugo Rust is baie trots op sy atlete wat onlangs medaljes by die Wes-Kaap-kampioenskap verwerf het. Hulle gaan van 24 tot 26 Maart aan die SA Kampioenskap in Potchefstroom deelneem. Agter is Jacobus van der Merwe (o.13: derde in spiesgooi) en Ninke Coetzee (o.13: tweede in diskus en tweede in 75 m-hekkies). Voor is Johanay Pool (o.10: tweede in 80 m) en John Aylward (o.12: tweede in 75 m-hekkies en derde in 150 m-hekkies).


Laerskool Hugo Rust-atlete reg vir SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article