Dieter Naude (gr. 7) van die Laerskool Courtai is opgeneem in die Boland Tweekampspan wat aan die SA Kampioenskap gaan deelneem. Hy gaan ook deelneem aan die SA nasionale junior swemkampioenskap. Albei kampioenskappe vind in Gqeberha plaas.