Twee gr. 11-leerders van die Hoërskool Noorder-Paarl, Duwayne Adams en Fjorn Lackay, het verlede week aan die SA Fietsry-kampioenskap deelgeneem. Hulle het elk ’n derde plek in die eerstejaar- junior groep in die Kieran-wedren behaal. Duwayne en sy groep was ook die naaswenners in die naelloop-kategorie.


Fietsryers trap derde plek los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article