Jayden Williams (13) van die Hoër Jongenskool Paarl het onlangs aan die SA skole-swemkampioenskap in Pretoria deelgeneem. Hy was vierde in die 50 m-, 100 m- en 200 m-borsslag. Jayden sal die Wes-Kaap by die SA swemkampioenskap van 6 tot 11 April in Gqeberha verteenwoordig.
Credit: SYSTEM
Jayden op pad SA’s toe
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.