Die Wellington Warriors (in swart) en die Paarl-sokkerklub het Saterdag kragte in die promosiesokkerliga op die Boy Louw-veld gemeet. Die Warriors het gemaklik 2-0 gewen.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Warriors wen in promosiesokkerligawedstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article