Laer Meisieskool La Rochelle pronk met twee meisies wat in die Kaapse Wynland-netbalspanne opgeneem is. Baie geluk aan Zeke Manuel (links) wat die o.11-span gehaal het en Alutha Montwana (regs) wat die o.13-span behaal het.


Die twee haal Wynland-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article