Die manne van Paarl Lions het Saterdag heerlike pannekoek en hamburgers by vanjaar se Hospies-herdenkingslopie, wat by die Paarl Arboretum gehou is, opgedis. Van links is Oubaas Schabort, Johann Smith (gebiedsvoorsitter), David Manthey, Jacques Calitz (dienste-voorsitter), Willem Esterhuizen, Boeta Munnik en Eugene Lamprecht. Foto:


Lekker, lekker pannekoek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article