Paarlse polisiebeamptes het by Ronwe Primêre Skool besoek afgelê as deel van hul Jeugdag- inisiatief. Versorgingspakkies wat onder meer sanitêre doekies bevat, is aan gr. 6- en 7-leerders oorhandig. Tydens die besoek is die kinders meer oor kinderregte en die gevare van dwelmmisbruik geleer. Op die foto deel sers. Johnita Waries vir elke leerder hul eie versorgingspakkie uit.Foto: Paarl-polisie
Jeug word deur polisie geëer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.