Leighton Samson, ’n gr. 4-leerder by die Laerskool Hugenote, staan nasionaal 10de in verspring. Hy is dié plek aangewys by die Nasionale Laerskole Baan- en Velditem-kampioenskap in Potchefstroom.