Ethan Salon van Bergrivier Sekondêr gevaarlik op die aanval teen die Hoërskool Noorder-Paarl. Bergrivier het die wedstryd gemaklik 31-7 gewen. Die wedstryd is onlangs op die Boy Louw-veld gespeel.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

HS Bergrivier oorstroom HS Noorder-Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article