Die Young Warriors-rugbyspan van die Paarl op die aanval teen die Soetendal-rugbyspan in een van die wedstryde van die Boland-burgemeestersbeker-rugbykompetisie in die Bolandstadion. Die Young Warriors het dié proefwedstryd 18-7 gewen.