New Orleans Sekondêre Skool se Mejuffrou Derby, Taryn Groenwald, is die afgelope naweek gekroon. Morgan Gadula is as eerste prinses gekroon, en Inge Craill as tweede prinses. Gadula is ook die sjampanje-nooi vir die komende derby teen Klein Nederburg Sekondêre Skool.


New Orleans Sekondêr kondig Mej. Derby aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article