Die koning van couture, die Paarliet Jacques Lagrange, het verlede Donderdagaand tydens ’n spoggeleentheid by die Paarlse stadsaal 30 jaar in die modebedryf gevier. Jacques, ’n oud-Gimmie, het 30 jaar gelede hier sy eerste modevertoning gehou. Die aand is bygewoon deur talle vermaaklikheidskunstenaars en glanspersoonlikhede wat deur die jare deur Jacques geklee is. Die aand was ten bate van die Herberg-kinderhuis asook HS Gimnasium se oud-studentebond.Foto’s: Ashley Irvin Roberson

Ontwerper vier 30 jaar met glansvieringe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article