Die Boland Sentraal-atketiekbyeenkoms vir laerskole het Saterdag by die Dal Josafat-stadion plaasgevind met aksiebelaaide vertonings deur jong atlete. Bo hardloop die o.13-seuns in die 100 m, met Gabriel Small van die Laerskool Paarl Gimnasium wat vir die wenstreep mik. Bolandse hoërskole ding hierdie naweek op die Dal teen mekaar mee. Nog pragfoto’s op bl. 36.Foto: Ernest Kilowan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.