Boland Sentraal Laerskole-atletiekbyeenkoms het Saterdag in die Dal Josafat-stadion in die Paarl plaasgevind. Johan Schaefer van Bois haal alles uit in die o.13-diskusgooi.


Andrea Heugh van die Laerskool Gimnasium beïndruk met ’n goeie sprong in die o.13-verspring. Foto’s: Ernest Killowanoto’s: Ernest KilowaFoto’s: Ernest KilowanFoto:

Zoey Japhtas van die Laerskool La Rochelle gee als wat sy het in die meisies se spiesgooi.Foto:

Die wafferse hekkiesatleet van Laerskool Courtrai, Zani Steyn, is hier oppad na die wenstreep van die o.13-hekkieswedloop.Foto:

Matthew Julies van Ebeneazer, wenner in die o.13-hoogspring vir seuns.Foto:

Jong spoedvrate! Die o.10-meisies in hul 80 m-wedloop.Foto:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article