Die o.19-krieketspan van Klein Nederburg Sekondêr het die afgelope Saterdag koning gekraai toe hulle die jaarlikse krieketinterskole teen New Orleans Sekondêr gewen het. Die wedstryd is op die Parys-velde in die Paarl gespeel. KN het die wedstryd met vier paaltjies gewen.Foto: Chantélle Hartebeest


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article