Die Laerskool Drakenstein het onlangs ’n uitnodigingsatletiekbyeenkoms by die Hoërskool Gimnasium gehou. Bo wys Likhuma Bolani van William Lloyd sy vernuf in hekkies. William Lloyd Primêr het die trofee vir die algehele wenner van die dag verower.Foto’s: Ernest Kilowan