Hierdie atlete, wat deur Freddy Nefdt afgerig word, het in die afgelope atletiekseisoen goed presteer. Van links is Ruan Bosman (goud in verspring en silwer in 75 m-hekkies by die Engen-byeenkoms), Sherwin Rossouw (derde in die 400 m en derde in die 800 m by die Boland-kampioenskap), Latoya Klaasen (derde in 100 m by die Boland-kampioenskap), Kristen Klaasen (eerste in verspring by die Boland-kampioenskap en derde by die Wes-Kaap-kampioenskap), Jody Engelbrecht (eerste in verspring en 100 m by die Boland- en Wes-Kaap-kampioenskappe

Atlete het goed gevaar

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article