Henry Rose van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die SA Nasionale Fietsrybeker-ren deelgeneem. Dié gr. 4-leerder het twee silwer- en een bronsmedalje gewen. Courtrai is verskriklik trots op dié jong fietsryer.

Henry wen twee medaljes

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article