Mediclinic Paarl het as deel van internasionale verpleegkundedag sy werkers in dié beroep gevier. Vanjaar se Nursing Excellence Award het gegaan aan IV (Ingeskrewe Verpleegkundige) Mariska Martin. Martin is ’n verpleegster in die verloskunde-afdeling en is al byna 11 jaar ’n personeellid by dié hospitaal.


Beste ‘babavanger’!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article