Rangers RVK, verlede seisoen se Paarlstreek-kampioen, het Saterdag teen Riverstones op Dal Josafat gespeel. Dit was ’n baie taai stryd, wat die meeste van die tyd gelykop was, maar Rangers het uiteindelik 23-20 gewen. Op die foto is Rangers se Roger Muller op een van sy sterk lopies.Foto: Ernest Kilowan