Die Dameskring-Wellington bied ’n eenmanvertoning aan van Rudi van Rensburg se gewilde boek Hans steek die Rubicon oor, met Charlie Bouguenon.

Die vertoning vind op 5 September om 19:00 plaas in die NG kerksaal, Wellington-Noord. Kaartjie kos R180 elk. Vir navrae en kaartjies, bel Ena Coetzee by 072 936 7654 of Nelia Potgieter by 084 512 0761.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article