Leerders van die Hoërskool Noorder Paarl is Donderdagaand op die vooraand van hul derby deur Burger King Paarl-tak getrakteer. Bo van links is Lilitha Mjekula (hoofmeisie), Haylé Michaels, Leigh-Hagen Cornelissen (hoofseun), Derick Jacobus (onderhoofseun) en Keanan Afrika.