Paarl Gimnasium het vir die derde keer die Hoërskool Bredasdorp se jaarlikse o.17-toernooi gewen. Paarl Gim (links) het Bredasdorp in die o.17-eindstryd 41-5 geklop om die Groot Uitdaag-trofee te wen, terwyl Paarl Gim se o.15-span (regs) Boland Landbouskool 19-14 geklop het. Paarl Gim het die o.17 Speler van die toernooi ook opgelewer, Markus Muller. opgelewer.Foto:

Credit: SYSTEM

Paarl Gimnasium verower weer Groot Uitdaag-trofee

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article