’n Groep werkers het Vrydagaand ’n noue ontkoming gehad toe hul bus in Wellington aan die brand geraak het. Die bus se wiel het glo gebars en die vonke het vermoedelik die brand veroorsaak, het kol. Johan Barkhuizen van die Wellingtonse polisie by navraag gesê. Al die insittendes kon betyds uit die bus klim.Foto: Liam Lendertz
Bus in ligte laaie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.