Elf leerders van die Laerskool Slot van die Paarl het onlangs by die Moorreesburg-jeugskou, wat op 6 September plaasgevind het, geskitter. Agter, van links is Gustav Marais (vyfde vir pluimvee junior), Jenise Kotze (derde vir perde), Kevin-Daniël Coetzee (eerste vir vleisbeeste), Adriaan Malan (tweede vir pluimvee junior) en Robert Kotze. Voor, van links, is Schalk Malan (derde vir pluimvee junior), Mia-Lana Gildenhuys (vierde vir pluimvee junior), Lienke Swarts (tweede vir melkbeeste junior), Karli Swarts (eerste in konyne-afdeling), Jan-Harm du Plooy (tweede vir vleisbeeste) en Juan Witsche (derde vir junior vleisbeeste).

Slot van die Paarl leerders presteer by landbouskou

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article