Twee plaaslike rugbyskeids­regters is onlangs by die Westelike Provinsie se skeidsregtersprysuitdeling vereer. Ashley Jacobs (links) is aangewys as die Paarl-streek-skeidsregter eerste divisie en het ’n meriete-toekenning ontvang. Dyllan Francke is as die mees belowende skeidsregter van die jaar aangewys.Foto: Ernest Kilowan


Twee vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article