Twee geliefde en jare lange onderwysers by Charleston Hill Primêr het onlangs afgetree. Carol September en Jerome Sherman het onderskeidelik ná 46 jaar en 34 jaar ge­groet. Hul aftrede is ’n groot verlies vir die skool, maar hulle word alle sterkte toege­wens vir die nuwe hoofstuk van hul lewe.


Twee onnies groet

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article